Lindsay Venter (32) het ‘n harde lewe gehad. Een van weggooi en misbruik en niemand wat na hom kyk nie. Al het ‘n ander swerwer hom as haar kind voorgestel, het hy lankal vergeet hoe die veiligheid ...